Maandelikse Moesie & Merkie Self-Ondersoek
- Soek altyd mediese raad indien jy bekommerd is t.o.v. ‘n merkie of moesie op jou vel.
- Vra ‘n familielid of vriend om jou te help om jou rug en kop te besigtig. Doen dit maandeliks.
Indien jy hierdie A B C D E Waarskuwingstekens waarneem, kontak onmiddellik jou dokter of dermatoloog: