The responsibility rests with patients to contact CANSA for assistance. Read more...

KANSA Mobiele Kliniek Besoek Matsikama & Sederberg

Mobile Health ClinicDie KANSA Mobiele Kliniek het die Matsikama en Sederberg Munisipale streek gedurende Julie 2014 besoek.

Dit was reëntyd in die Sandveld Namakwaland streek, maar Sr Tertia van Zyl het deursettingsvermoeë aan die dag gelê en het in 19 dae 285 papsmere en 330 borsondersoeke gedoen.

Die vrouens wat bereik is, bly sover as Molsvlei, Kliprant en Stofkraal in die Namakwaland, en in Heuningvlei in die Biedowvallei, in die Tankwa Karoo.

Sr Tertia van Zyl het per geleentheid vasgeval in sand en modder, maar moes maar self ‘n plan maak om die saak te beredder. Nogtans het sy as KANSA verteenwoordiger ‘n verskil in hierdie vrouens se lewens gemaak.

Wees Bewus van Tekens Vrouekankers

Elke vrou moet weet dat ‘n papsmeer ‘n lewe kan red en dat alle vrouens hul borste een keer per maand self moet ondersoek, sodat servikale- en borskanker vroeg opgespoor kan word. Lees meer oor hoe om jou kankerrisiko te verminder…

Navrae KANSA

Vind meer uit oor KANSA se Mobiele Klinieke naby jou – kontak KANSA Malmesbury Sorgsentrum…

Leave a Comment

PLEASE NOTE:
Comment moderation is enabled and may delay your comment from showing. There is no need to resubmit your comment.
Comments will be made public, should they be approved.

Do you have a question?
Ask CANSA
Book a counselling session

CANSA Tele Counselling

 0800 22 6622 Toll Free
 072 197 9305 English and Afrikaans (text only)
 071 867 3530 isiXhosa, isiZulu, Sesotho, Setswana and Sepedi (text only)

 

  Find Your Care Centre

Black Beneficiary Base

About Us | Get in Touch

1931 - 2021. 90 Year Anniversary

Sign up to receive news and updates: